Studiegids: Blinkertjies in Pa se baard en ander skitterende stories (Sagteband, 144 pg, ouderdom 9+, Voorgeskrewe Literatuur) Marieta Nel, Wayne Smit, Karen Woodward

Hierdie studiegids is ‘n uitbreiding van die bundel Blinkertjies in Pa se baard, wat spesiaal vir die laerskole se kwartaal 3 letterkundeprojek saamgestel is. Die volkleur A4-grootte werkkaarte met baie visuele elemente is gereed om net so in die klas te gebruik. Daar is terminologie vir elke genre, vrae en antwoorde, woordeskatuitbreiding, woordspeletjies, analises van die tekste, en voorbeelde van verskillende opdragte vir die letterkundetaak. Met die bundelsen gids kan onderwysers al die genres deur die loop van die jaar behandel. Alles is opgestel aan die hand van die vereistes van die KABV.
Die volledig uitgewerkte assesserings vir elke genre, saam met die studiegidse se werkkaartformaat is nommerpas vir onderwysers. QR-kodes gee toegang tot skrywersbiografië, – foto’s en vele meer, wat mettertyd aangevul sal word.

Marieta Nel, Wayne Smit, Karen Woodward

R280.00

Available on back-order

SKU: 9781776358526 Categories: , , , ,

Description