Studiegids: Die perfekte brander en ander verhale (Sagteband, 64 pg, ouderdom 15+) Alet Mihalik

In onlangse studies het die fokus verskuif van “wat probeer die outeur sê” na “hoe verstaan die teikenleser die teks en hoe affekteer dit hóm” (die sogenaamde resepsieteorie). Leerders moet dus aangemoedig word om die gepaste terminologie aan te leer sodat hulle hul eie mening sinvol kan verwoord. Hierdie gids is op die onderwyser ingestem sodat hy die gesprek kan inisieer en lei. Daarom is die gegewe antwoorde eerder riglyne as “korrekte” antwoorde en kan alles aangepas en verander word, na goeddunke van die onderwyser.

Alet Mihalik

R120.00

Available on back-order

SKU: 9780639601410 Categories: ,

Description