Site icon Book Hub

Superheroes vlieg net saans (Herdruk, Sagteband, 64 pg, Kinders – Ouderdomsgroep 6 – 9) Jaco Jacobs Illustreerder: Frans Groenewald

HERDRUK. Is ‘n witmuis nog ‘n witmuis as hy groen is?

Miek is in groot moeilikheid omdat hy die natuurwetenskapklas se witmuis groen gekleur het, en boonop het hy nog nie aan ‘n projek gedink vir entrepreneursdag nie. Al wat hom nou kan red, is as ‘n luislang vir juffrou Makhetha en meneer Roux insluk.

Exit mobile version