Teiken in Parys (April 2023, Sagteband, 152 pg, Tienerfiksie 13+) Nerine Ahlers

Nou beskikbaar.  Teiken in Parys is die derde boek in die reeks en volg op Losprys in Parys en Per ongeluk Parys., en bevat ’n aksiebelaaide storielyn asook ’n boeiende romanse wat tienerlesers enduit aan die lees sal hou.  Lees meer hieronder.

erine Ahlers

R180.00

Available on back-order

SKU: 9780637001571 Categories: , , Tag:

Description

Dienkie is alweer in die moeilikheid … Dienkie en Lea word die teikens van smokkelaars as hulle per ongeluk sien hoe ’n kosbare beeldjie uit die Louvre in Parys gesteel word. Die twee meisies word ontvoer en moet uit ’n pakhuis ontsnap. Gelukkig het die vriendinne teen hierdie tyd genoeg vaardighede om hul uit die situasie te kry. En … is dit nou finaal verby tussen Dienkie en Sergio of gaan hulle uiteindelik die groot stap neem om ’n paartjie te wees?.