Tippie se eerste boek oor klanke (Oktober 2023, Kinders Kartonboek, 10 pg, Leermiddels, Voorskool) José Palmer, Reinette Lombard, Nandi Lessing-Venter Illustreerder: Zinelda McDonald
“Tippie se eerste boek oor klanke” ʼn prettige reis deur ʼn verskeidenheid van snaakse geluide. Terwyl jou kleuter leer oor verskillende tipes geluide, kan hulle heerlik giggel saam met die verspotte karakters. Sluit aan by die pret wanneer Oupa die prys wen vir die hardste nies, terwyl Robin giggel omdat Tippie sy onderbroek op sy kop dra. Kan jy raai watter geluid Tippie maak wanneer hy sy sap te vinnig drink? Wie het gedink dat geluide soveel pret kan wees?
José Palmer, Reinette Lombard
R130.00 R95.00
Available on back-order