Tussen die lyne (Sagtebvand, 72 pg, Kinders-Aktiwiteitsboeke, 9+) Jaco Jacobs

Kreatiewe skryfwenke van die beste van die beste! Wil jy FANTASTIESE stories en SKREEUSNAAKSE rympies skryf? Is jy gereed om jou VERBEELDING vrye teuels te gee? Kort jou opstelle ‘n bietjie WOEMA? Wel, hier is goeie nuus … Jy is nooit te jonk om te begin skryf nie! Tussen die lyne van hierdie prettige aktiwiteitsboek help die gewilde topverkoperskrywer JACO JACOBS kinders speel-speel om hul skryftalent te ontwikkel. So, waarvoor wag jy nog … maak jou potlood skerp en laat die pret begin! Hierdie bekostigbare aktiwiteitsboek is nie net prettige vermaak nie, maar is ook ‘n nuttige opvoedkundige hulpbron wat kan help om kinders se taalvermoë en -kennis ‘n hupstoot te gee. Dit is perfek vir tuisvermaak of ekstra aktiwiteite in die klaskamer. Die boek bevat bekende karakters soos Zackie Mostert en Prof Fungus om kinders te begelei in hul kreatiewe skryfwerkreis.

Jaco Jacobs

R95.00

Available on back-order

SKU: 9780639608051 Categories: , ,

Description