Tyd is ‘n b**ksem en ander belaglik lekker tekste (Sagteband, 224 pg, Tieners) Samesteller : Marieta Nel

‘n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur vir die hoërskool! In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Zelda Bezuidenhout, Fanie Viljoen, Wendy Maartens, Hannes Barnard … en nog meer! Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders, vir beide huistaal- en eersteaddisioneletaal-sprekers. ‘n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.

Samesteller : Marieta Nel

R220.00

Available on back-order

SKU: 9781776355563 Categories: , ,

Description