Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van SA (Nuwe Uitgawe, Kinders ouderdom 9+) Engela Duvenage

In hierdie nuwe uitgawe sal jy lees van allerlei uitvinders, planmakers en slimkoppe van Suid-Afrika. Hier is stories oor mense wat mediese deurbrake gemaak het. Stories oor mense wat met diere en plante werk. Stories oor mense wat die geheime van die hemelruim probeer ontrafel. Stories oor mense wat interessante ontdekkings oor fossiele, die aarde, water en die klimaat maak. Dit is voorwaar ’n trots Suid-Afrikaanse boek wat elke leser sal inspireer en motiveer om vrae te vra, te ontdek en te skep.

Engela Duvenage

R350.00

Available on back-order

SKU: 9780637003155 Categories: ,

Description