Vrae en antwoorde vir die klaskamer Graad 4-7 (Sagteband, ouderdom 9+) Saamgestel deur Marieta Nel

Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ‘n verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings. Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop – dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskool. Die boek gebruik tekste uit reeds gepubliseerde boeke soos Vrae en feite vir feitevrate en Idees vol vrees. Die antwoorde in die boek is deur ‘n QR-kode beskikbaar. Die boek volg die KABV-assesseringsriglyne en is geskik vir huistaal en eerste addisionele taal, hoofsaaklik vir gr. 4 tot 6.

Saamgestel deur Marieta Nel

R240.00

Available on back-order

SKU: 9781776355617 Categories: , ,

Description