Vroteier – 7 Stink Stories (Sagteband, Kinders, Ouderdomsgroep 6 – 9) Jaco Jacobs Illustreerder: Gwendolene van der Merwe

Hierdie boek bevat sewe stink stories, so druk toe jou neus voor jy begin lees!

Jaco Jacobs

R99.00

Available on back-order

SKU: 9781776251964 Categories: ,

Description

Kan ‘n hond se stink talent die wêreld red?

Het jy al ‘n bloukaas met hope persoonlikheid teëgekom?

Wat moet jy doen as jou ouma se handgemaakte geskenk in die toilet beland?

Sal jy ‘n hele rugbyspan se vuil kouse was?

Hierdie boek bevat sewe stink stories, so druk toe jou neus voor jy begin lees!