Wie skrik vir Wortel Wolf? (Sagteband, 72pg, Kinders 6-9 jaar) Leon-Ben Lamprecht, Nicolene Louw

Die bekende sprokies Die drie varkiesRooikappie en Die seun wat Wolf! geskree het word in hierdie beginnerleesboek op hulle kop gekeer. Wortel, die vegetariese wolf is die hoofkarakter in al drie verhale. Hy klop aan om knoffel vir sy sop te leen by drie varkies wat in sy straat intrek. Hy loop Rooikappie in die bos raak net toe gevaar dreig en in Namakwaland help red hy oom Jan se skape uit die kloue van ‘n . . . jakkals!

Leon-Ben Lamprecht, Nicolene Louw

R150.00

Available on back-order

SKU: 9780624091899 Categories: , , ,

Description