Wurmpastei (Sagteband, Ouderdomsgroep 10 – 12) Jaco Jacobs

Hoe voel dit om kaalvoet op ‘n padda te trap? Wat ruik erger as ‘n vrot eier? Hoe smaak ‘n erdwurm-smoothie? Wat moet jy doen as jou hond ‘n duur geskenk insluk?
Die sewe slymerige stories in hierdie boek sal jou laat ril van lekkerkry!

Jaco Jacobs

R99.00

Available on back-order

SKU: 9781776251674 Categories: , , ,

Description