Z is vir Zackie 3: Die Beste Boomhuis (Afrikaans, Paperback)

Zackie en Vincent bou ’n boomhuis. Dit gaan die beste boomhuis in Granaatstraat wees! Zackie se suster en haar maat wil ook daarin speel. Maar Zackie en Vincent is nie lus om op pienk kussings rond te sit en met teestelle te speel nie. Daarom maak hulle ’n bordjie waarop staan: GEEN MEISIES! Sal hulle die meisies uit hul boomhuis kan hou?

Jaco Jacobs

R65.00

Available on back-order

SKU: 9780799394825 Categories: , ,

Description