Zoem 2: ‘n Oerwoud vol dinosourusse (Sagteband, 64 pg, Ouderdom 7+) Theresa van Baalen Illustr: Almero Welgemoed

Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture! Lees meer hireonder.

Theresa van Baalen Illustr: Almero Welgemoed

R135.00

Available on back-order

SKU: 9780637001816 Categories: , , ,

Description

Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en die hond, Tjomper, se tydreise. Want dit is nie sommer enige kar nie, hierdie kar het ‘n spesiale knoppie wat jou na ‘n ander plek laat ZOEM!
In ‘n Oerwoud vol dinosourusse, word Alex, Christiaan en Tjomper teruggeneem na ‘n tyd waar daar DINOSOURUSSE is! En arme Tjomper beland in een van die dinosourusse se neste …