Sale!

Fantasi – NUWE AVONTURE OP DIE PLAAS (BUNDEL) (Afrikaans, Hardcover, 104 pg) (4-8 yr)

Jou ses gunstelingplaasstories nou in een boek!

Isabella Camino, Delphine Lacharron; Edited by Fantasi; Illustrated by Isabella Camino

R225.00 R199.00

Available on back-order

SKU: 9781920660314 Categories: ,

Description

Jou ses gunstelingplaasstories nou in een boek! Boer Frans se plaas le lekker knus langs ’n klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lees in hierdie pragtige boek met sy kleurvolle illustrasies van al die diere se avonture. Stories in hierdie bundel: Nuwe maatjies; Nagvlug; Die vreeslike voelverskrikker; Jag die jagter; Katjies in nood; Sirkus op die plaas.