107 Kaalkoppe (Sagteband, 256 pg, Fiksie – Rubrieke) Nataniël

Nataniël vier 20 jaar as Kaalkop-rubriekskrywer met hierdie nuwe versameling van sy gewilde SARIE-rubrieke: 107 Kaalkoppe geskryf vanaf 2012 tot 2021. Eerlik, persoonlik, nugter, inspirerend, melankolies, hartseer, opgewonde, driftig, simpatiek, verbaas, dwars, reguit en vasbeslote mik hy na elke moontlike emosie. Met die wêreld op sy kop was daar nog nooit ‘n beter tyd vir ‘n boek soos dié nie.

Nataniël

R310.00

Available on back-order

SKU: 9780798182461 Categories: ,

Description