In hierdie opvolg op daniel Lotter se eerste bundel moordstories, 17 Maal moord, vertel hy in sy gemaklike en dikwels humoristiese styl veertien van Suid-Afrika se mees opspraakwekkende ware moordverhale.
Hy blaas opnuut lewe in die gebeure wat lesers destyds na hul asem laat snak en die stories laat verslind het.