NV: 14 Maal Moord (Afrikaans, Paperback, 300 pg) Daniel Lotter

In hierdie opvolg op daniel Lotter se eerste bundel moordstories, 17 Maal moord, vertel hy in sy gemaklike en dikwels humoristiese styl veertien van Suid-Afrika se mees opspraakwekkende ware moordverhale.
Hy blaas opnuut lewe in die gebeure wat lesers destyds na hul asem laat snak en die stories laat verslind het.

Daniel Lotter

R295.00

Available on back-order

Description