25 Trappe na Benede – Wat wag daar om ontdek te word net vyf en twintig trappe na benede? (Sagteband, 320 pg) Madeleine Rust

Wanneer Renée Verster-Roux haar swart gewaad, donker grimering en skarlaken lipstif aansit, klim sy trap vir trap af na die wêreld van haar alterego. As Lisbé is sy nie meer die swartskaapdogter van die ryk Versters nie, maar ‘n bedrewe knoeier wat haar voordoen as ‘n waarsêer om haar trust fonds aan te vul. Vir haar is Janine Oosterhuis, ‘n doktersvrou wat oortuig is haar man wil haar vermoor, presies die tipe kliënt wat sy soek: skatryk en paranoïes. Maar die dag toe dié vrou met die groot diamante en bang oë haar huis binnestap, het alles verander. Hoe kon sy voorsien dat iemand die vrou werklik sou vermoor?

Wat het daardie dag met haar boetie gebeur? Is dit waarom haar ma haar herhaaldelik straf en oënskynlik haat? En waarom bly sy droom van die kelder in hulle Bayswaterhuis? Wat wag daar om ontdek te word net vyf en twintig trappe na benede?

Madeleine Rust

R290.00

Out of stock

Description