Amptelike K53 Slaag jou leerlinglisensie maklik (2013, Sagteband) G Hoole, C Gibson, B Passchier

Die Amptelike K53 Slaag jou Leerlinglisensie Maklik is die herbewerkte en opgedateerde weergawe van die bekende Slaag jou Leerlinglisensie, ’n wentitel waarvan daar meer as 2 miljoen uitgawes verkoop is. Lees meer hieronder.

G Hoole, C Gibson, B Passchier

R70.00

Available on back-order

SKU: 9781432303440 Categories: , ,

Description

Die Amptelike K53 Slaag jou Leerlinglisensie Maklik is die herbewerkte en opgedateerde weergawe van die bekende Slaag jou Leerlinglisensie, ’n wentitel waarvan daar meer as 2 miljoen uitgawes verkoop is. Ons het juis daarom hierdie gids aangepas sonder om die wenformule te verander.
Die teks is opgedateer met die nuutste inligting oor die toets en sluit die titel by die toets vir die K53-rybewys aan en is ’n noodsaaklike gids vir enige persoon wat vir hul leerlinglisensietoets voorberei.