Anderkant Pontenilo (Anderkant Trilogie #1, Herdruk, Sagteband, 512 pg) Irma Joubert

Die Tweede Wêreldoorlog verdeel nie net die wêreld nie, maar ook gesinne. In die Fourie-huishouding staan Pa by Hertzog wat neutraal wil bly, Oupa by Smuts wat tot die oorlog toetree en die seuns by Malan wat die oorlog teëstaan. Binne hierdie milieu maak ons kennis met De Wet en Klara, Gerbrand en Christine – jongmense met drome en aspirasies wat elkeen op ‘n unieke manier deur die oorlog beïnvloed word.

Irma Joubert

R350.00

Available on back-order

SKU: 9780624047018 Categories: , , Tags: ,

Description