Sasol Voëls van Suider Afrika (5de Hersiene Uitgawe, PVC Omslag, 489 pg) Ian Sinclair, Phil Hockey

Ian Sinclair, Phil Hockey, Warwick Tarboton, Niall Perrins, Dominic Rollinson, Peter Ryan Illustreerder: Arlott, Hayman, Harris, Peacock

R480.00

Available on back-order

Description

Die vyfde uitgawe van Sasol Voëls van Suider-Afrika is tans volledig bygewerk deur die deskundige skrywerspaneel, met bykomende bydraes van twee nuwe voëldeskundiges. Hierdie omvattende topverkopergids is grootliks verbeter en sal beslis sy plek behou as een van die mees betroubare veldgidse in Afrika.

Belangrike kenmerke van die nuwe uitgawe:
Meer as 800 nuwe illustrasies
Skandeer en speel voëlroepe deur die gratis aflaaibare toep te gebruik
Omvattende hersiening (met mees onlangse spesierekords), verspreidingskaarte en plaatbyskrifte
Nuwe toevoegings van bydraende skrywers
Omvattende dekking van die streek se voëls