Die goeie matrone (Sagteband, 224 pg, Ware lewensverhaal) Janey Kresnick-Robinson

Hierdie ware lewensverhaal lig die sluier oor ma-dogterseksuele misbruik, en bied die leser ʼn inspirerende blik op hoe een merkwaardige vrou dit te bowe gekom het.

Corrie se vroegste herinnering is van toe sy drie jaaroud was. Nou in haar sestigs, besluit sy om haar tot ‘n sielkundige te wend vir hulp met die eksistensiële krisis waarin sy verkeer. Haar lewenservaring het haar oortuig gelaat dat dit beter sou gewees het as sy nooit gebore was nie..

In haar interaksie met drie sielkundiges, waarvan slegs die laaste een in staat is om Corrie tot ʼn mate van afsluiting te bring, ontvou ʼn verhaal van skokkende seksuele misbruik en fisieke sowel as emosionele mishandeling oor ses dekades.

Janey Kresnick-Robinson

R330.00

Available on back-order

Description