Die grootpad is ‘n grondpad

As jy die Groot- en die Klein-Karoo en hulle se stories wil kry, moet jy ‘n grootpad soek wat ‘n grondpad is, en daarlangs moet jy ry … Kontreistaaltjies, moordverhale, spookstories en ander vertellings oor besonderse mense en gebeure uit die dorre streke van Suid-Afrika.

Daniël Lötter

R250.00

Available on back-order

SKU: 9781485311164 Category:

Description