Die Kappiekommando, of Boerevroue in geheime diens – Boerevroue in geheime diens (Afrikaans, Hardcover, 2nd ed, 260 pg) Johanna Brandt

Die Boereheldin Johanna Brandt, wat bekendheid verwerf het met haar boeke Het concentratie-kamp van Irene (1905), The Petticoat Commando (1913) en Die Kappiekommando (1913) was ‘n merkwaardige vrou, besonder intelligent en met sterk leierseienskappe en buitengewone energie. Gedurende die Anglo-Boereoorlog word sy betrek in die spioenasienetwerk van die Transvaalse geheime diens en haar woning word ‘n skuilplek vir boerespioene. Vir ‘n tyd lank is sy ook kampverpleegster in die Irene-konsentrasiekamp. Na die oorlog neem sy as predikantsvrou ‘n leidende rol in die opheffing van die verarmde Boerevrouens en help bou aan die geestelike vorming van ‘n nasionale bewussyn en die emansipasie van die vrou.

Johanna Brandt

R180.00

Available on back-order

Description