Die Krag Van Gebed Wanneer Jy Vrees (Sagteband, 212 pg, 140 x 216 mm) Stormie Omartian

Beïnvloed vrees jou lewe?
Steel dit ooit jou vrede en veroorsaak slapelose nagte?
Dit wil voorkom of vrees byna ’n epidemie geword het in die hedendaagse lewe. Die goeie nuus is dat jy vryheid van verwoestende vrees kan ervaar deur jou hart en gedagtes te rig op die vertroostende waarhede en beloftes van God, en te leer hoe om kragtig te bid. In Die krag van gebed wanneer jy vrees wys Stormie Omartian jou hoe om vrees deur gebed te beveg. Sy bied raad oor hoe om onder andere die volgende vrese te oorkom:

• Vrees vir verwerping
• Vrees vir lyding
• Vrees vir die dood
• Vrees vir verlies
• Vrees vir die toekoms

Namate jy op die Here se krag staatmaak om jou vrees te oorwin, sal jy begin onderskei tussen die vrees wat God nie wil hê ons moet hê nie, en die vrees wat Hy wíl hê ons moet ervaar, naamlik vrees vir Hom. Leer hoe om te bid en aanspraak te maak op die krag, liefde en helder gedagtes wat God vir jou wil gee.

Stormie Omartian

R230.00

Available on back-order

Description