Die lewe is ‘n asem lank: 100 gedigte oor verlies en vertroosting (Augustus 2023, Hardeband, 160 pg) saamgestel deur Frieda van den Heever

’n Versameling van 100 gedigte oor verlies en vertroosting deur van Afrikaans se bekendste digters. Dis verse die dood, rou, afskeid, verganklikheid en menswees. Die lewe is ‘n asem lank is die ideale geskenk aan iemand wat ’n geliefde vir altyd moes groet  ̶  veral wanneer ’n mens nie die woorde kan vind om te troos nie. Lees meer hieronder.

Frieda van den Heever

R330.00

Available on back-order

SKU: 9780624092209 Categories: , , Tag:

Description

’n Versameling van 100 gedigte oor verlies en vertroosting deur van Afrikaans se bekendste digters. Dis verse die dood, rou, afskeid, verganklikheid en menswees. Die lewe is ‘n asem lank is die ideale geskenk aan iemand wat ’n geliefde vir altyd moes groet  ̶  veral wanneer ’n mens nie die woorde kan vind om te troos nie.

Frieda van den Heever is ’n musikant, aktrise, stemkunstenaar en regisseur van teater- en radioproduksies. Sy was ook die aanbieder van Vers en Klank op RSG. Sy en haar twee seuns bly in die lane van Boston in Bellville.