Die Suid-Afrikaanse lugbraaier kookboek 2 (Oktober 2023, Sagteband, 144 pg) Louisa Holst

Topverkoperskrywer Louisa Holst weet wat die lugbraaiermark wil hê en het weer plaaslike geure na vore gebring! Resepte sluit in springbokkie-kaaskoek, brandewyn-en- coke-hoendervlerkies, snoek- en appelkoosfilo-samosas, en ‘n visvinger-Gatsby vir die honger kinders wat hulle self kan opslaan.  Lees meer hieronder.

Louisa Holst

R350.00

Available on back-order

Description

Met hierdie wonderlike nuwe boek, Die Suid-Afrikaanse lugbraaier kookboek 2, kan jy vriende en familie by ontbyt, middagete, aandete of enige spesiale geleentheid verlustig met heerlike weergawes van klassieke Suid-Afrikaanse disse. Topverkoperskrywer Louisa Holst weet wat die lugbraaiermark wil hê en het weer plaaslike geure na vore gebring! Resepte sluit in springbokkie-kaaskoek, brandewyn-en- coke-hoendervlerkies, snoek- en appelkoosfilo-samosas, en ‘n visvinger-Gatsby vir die honger kinders wat hulle self kan opslaan. Hoender-peri-peri-tert, gammon (ja – dit kan in die lugbraaier gedoen word), gebraaide lam, karringmelkbeskuit, pavlova en mini- vrugtekoeke is nog meer van die watertand geregte in die boek.