Drie – ‘n Roman in vier dele (Sagteband) Hans Pienaar

Meer voorraad beskikbaar middel November. Neem asseblief kennis dat ons volledige bestellings stuur. As jou bestelling ‘n voorafbestellingstitel insluit, sal jou volle bestelling versend word sodra alle voorraad beskikbaar is.  Die tienjarige Jaco Blignaut se lewe verander wanneer hy een Saterdag ‘n rugbytoets teen die Franse bywoon. Daarna leef, eet en drink hy did spel. Maar hy kom go agter dat rugby om meer as net die plesier van skop, breek en lak gaan.  Lees meer hoeronder.

Hans Pienaar

R420.00

Available on back-order

SKU: 9781485315216 Categories: , ,

Description

Die tienjarige Jaco Blignaut se lewe verander wanneer hy een Saterdag ‘n rugbytoets teen die Franse bywoon. Daarna leef, eet en drink hy did spel. Maar hy kom go agter dat rugby om meer as net die plesier van skop, breek en lak gaan. Die bal is nie verniet gemaak om reg te spring wanneer jy dit nie verwag nie, en ewe dikwels verkeerd, sonder dat jy iets daaraan kan doen. Hy leer dat die lewe ook so werk, veral wanneer dit by vroue kom. Wanneer die groot liefde in sy lewe skeefloop, neem dit hom op ‘n nuwe lewenspad deur Europa. Later, goed gevestig as ‘n wetenskaplike, kan hy nie ontslae raak van die kruise van sy verlede nie en beind hy hom skielik midde in ‘n moordkomplot.