Hekel en word heel 2 (Sagteband, 116 pg) Nadia de Kock, Hilda Steyn, Jessica Haasbroek

Hoe hekel my lewe gered het. Stories en patrone in Hekel en word heel 1 het talle hekelliefhebbers bemoedig en vol hoop gelaat. Die nuwe boek in die reeks sal ook. Die stories wissel van verlies, werkverwante stres, depressie, siekte, dood tot mishandeling. Een-en-twintig mense maak hul harte oop en vertel hul aangrypende verhale van stryd en uiteindelike oorwinning. Hulle vind genesing in hekel en werk konstruktief en kreatief om verlies of hartseer te hanteer. Elke storie dien as inspirasie vir ‘n motief en hierdie motief word in ‘n projekpatroon gebruik. Daar is maklike en meer uitdagende patrone – iets vir almal!

Nadia de Kock, Hilda Steyn, Jessica Haasbroek

R350.00

Available on back-order

Description