Helene de Kock Keur 5 (Sagteband, 416 pg) Helene de Kock

Hierdie keur bevat vier ontroerende verhale wat tot op die laaste bladsy genot sal verskaf. Lees meer hieronder.

 

Helene de Kock

R290.00

Available on back-order

Description

Hierdie keur bevat vier ontroerende verhale wat tot op die laaste bladsy genot sal verskaf

Man van gister is ’n plaasroman oor die lief en leed van vier jongmense. In’n Bruid vir vier seisoene gaan hou Sanet Bornman in Venesië vakansie waar sy ontstellende nuus ontvang oor haar verloofde. In Huwelik in die herfs besoek Amara Londen om helderheid te kry oor Pieter Cronjé se huweliksaansoek. Uur van die sewester is ’n spannende liefdesverhaal wat afspeel in die Oos-Vrystaatse berge.