Help, Help – Stories (September 2023, Sagteband, 256 pg) Nataniël

Hierdie jongste versameling van Nataniël bevat 29 stories – 5 in  Engels, 24 in Afrikaans. Verskeie van die stukke is verwerk uit Nataniël-produksies oor ’n periode van drie jaar: BUTTERFLY, LOVESICK TIM, MOSCOW, SIX IN A BOAT, DIE SMITSTRAAT SUITE, ROME ’62 en PASSI PASSIO.  Lees meer hieronder.

Nataniël

R290.00

Available on back-order

SKU: 9780798184083 Categories: , , Tag:

Description

Hierdie jongste versameling van Nataniël bevat 29 stories – 5 in  Engels, 24 in Afrikaans. Verskeie van die stukke is verwerk uit Nataniël-produksies oor ’n periode van drie jaar: BUTTERFLY, LOVESICK TIM, MOSCOW, SIX IN A BOAT, DIE SMITSTRAAT SUITE, ROME ’62 en PASSI PASSIO.

Sedert sy solo-debuut het Nataniël reeds meer as 90 oorspronklike verhoogproduksies aangebied, 17 albums en 24 boeke gepubliseer en 8 televisie-reekse vervaardig. Hy is hoof van sy produksiemaatskappy, Nataniël House of Music, sy Sarie-rubriek verskyn al vir meer as 20 jaar en hy tree landwyd op met sy leefstylreeks, GESELS.