Help! My dorp hou ‘n Kunstefees! (Sagteband) Koos Kombuis

“Help! My dorp hou ‘n Kunstefees!” is Koos se nuutste roman soos net hy dit kan skryf, maar ook meer: dit is ‘n donker komedie gebore uit die wanhoop en isolasie van die afgelope twee jaar se grendeltyd.

Koos Kombuis

R240.00

Available on back-order

SKU: 9781928530640 Categories: , , ,

Description