Sale!

HS: Handgemaak vir jou huis (Sagteband) Deborah Morbin, Tracy Boomer

Die skrywers deel hier met jou hulle hope ervaring met deeglik getoetste tegnieke en wys jou hoe om jou huis met oorspronklike en stylvolle bykomstighede mooi te maak. Die idees wat hulle bespreek dek verskeie ontwerpstyle sodat dit by jou bestaande dekor sal pas, van rustieke blomme tot minimalistiese wit, of ryk barok-kleure en -teksture.

Deborah Morbin, Tracy Boomer

R89.00

Available on back-order

Description