Sale!

HS: Katrien se koeke (Sagteband) Katrien van Zyl

Katrien is dol oor sjokolade en gebruik dit as versiering vir koeke omdat dit so ‘n veelsydige medium is. In hierdie boek wys sy jou hoe om pragtig versierde koeke te skep: vars, eietyds, prettig en onweerstaanbaar. Daar is tegnieke en idees vir almal, of jy nou sommer ‘n klaargemaakte koek koop en versier of met sorg jou eie heerlike koek bak volgens die resepte in die boek, of jy net vir spesiale geleenthede iets bak, of daagliks oonde vol koeke vir ‘n tuisbedryf kafdraf.

Met meer as 20 oorspronklike koekontwerpe, asook klein sjokoladeversierings, minikoeke en kolwyntjies, alles stap vir stap gedemonstreer, kan jy maklike leer hoe om jou eie meesterstukke te skep. Katrien deel wenke en kortpaaie wat sy met jare se eksperimente ontdek het.

Katrien van Zyl

Original price was: R185.00.Current price is: R89.00.

Available on back-order

Description