Site icon Book Hub

HS: Kwilt ‘n geskenk (Sagteband) Barri Sue Gaudet

Maak pragtige kwiltgeskenke vir jou huis, of vriende en geliefdes. Hierdie pragboek bevat projekte vir elke denkbare geleentheid en alle vaardigheidsvlakke – van kitsidees wat jy in ‘n aand kan voltooi, tot items met meer om die lyf. Laat die maklike laslap- en appliektegnieke jou inspireer om jou eie stempel af te druk op die mooiste handgemaakte geskenke.

Exit mobile version