Sale!

HS: So nuttig – Stik handige sakke en houers vir die huis – vinnig en maklik (Paperback, 96 pg) Debbie Shore

Die ontwerpe is pragtig en stylvol en sal ook jou omgewing verfraai. Al die projekte kan met ‘n gewone naaimsajien gemaak word. Maak seker dat elke ding in jou huis ‘n bereplek het met laaiverdelers, wasgoed-, speelgoeden handwerksakke, ‘n breinaald-bererol, borduurringmandjies, geskenkpapierhouer, toetreksakkie vir juwele en vele meer. Stap-vir-stap fotos en duidelike aanwysings, beskrywings van al die steke en tegnieke en pragfoto’s van die voltooide projekte, maak hierdie boek moeilik om te weerstaan.

Debbie Shore

R89.00

Available on back-order

Description