In die Stille Agterkamer – Gedigte by Skilderye van Jan Mankes 1889 – 1920 (Afrikaans, Paperback, 68 pg) Marlene Van Niekerk

Met die bundel beeldgedigte stel Marlene van Niekerk op ’n oorspronklike en toeganklike manier die minder bekende Nederlandse skilder Jan Mankes (1889-1920) bekend. Sy lewer daarmee nogeens ’n bewys van die vernuwende aard van haar werk. Die bundel bevat ’n dosyn of wat skilderye, in kleur afgedruk, telkens vergesel van ’n beeldgedig in Afrikaans met die Nederlandse vertaling daarvan op die volgende bladsy. Beskryf as “’n poetiese kragtoer”.

Marlene Van Niekerk

R300.00

Available on back-order

SKU: 9780798176545 Categories: , , ,

Description