In die tyd van die gif (Sagteband, 240 pg) Dana Snyman

Binnekort – 19 Nov
Min sou Dana Snyman weet toe hy die Rugbywêreldbeker-eindstryd op Rondomskrik kyk dat die euforie van dié oomblik kortstondig sou wees; dat ons lewens binnekort handomkeer sou verander. Dana verwoord die sonderlinge ervaring van die afgelope agttien maande – van rugbytriomf tot treur en vertwyfeling. Dan kry hy self ook Covid. Dana se kenmerkende fyn waarneming en deurleefde wysheid maak In die tyd van die gif ‘n leesmoet. Daar is pyn en verlies, maar ook geloof en hoop – en ‘n goeie blomjaar.

Dana Snyman

R275.00

Available on back-order

SKU: 9780624090885 Categories: , , ,

Description