Ingrid Jonker: Versamelde gedigte (Julie 2023, Sagteband, 192 pg) Ingrid Jonker

Hierdie versameling van Ingrid Jonker se werke sluit in al haar gepubliseerde gedigte sowel as haar jeugwerk. Ons sal opnuut herinner word waarom van Jonker se bekendste werke, soos “Ek herhaal jou”, “Die kind” en “Bitterbessie dagbreek”, steeds beskou word as van die mees geliefde gedigte in die Afrikaanse letterkunde.  Lees meer hieronder.

Ingrid Jonker

R290.00

Available on back-order

SKU: 9780798184120 Categories: , , Tag:

Description

Ingrid Jonker se debuutbundel, Ontvlugting, verskyn in 1956, en die veel bekroonde digbundel Rook en oker ​in 1963. Ingrid word gegroepeer onder die “Sestigers” waarvan André P. Brink ook deel was. Sy pleeg selfmoord deur op 19 Julie 1965 die see in te loop. Jonker was slegs een en dertig.