Is mos Oos (Sagteband, 269 pg) Jaco Alant

Jaco Alant is sedert 2008 medeprofessor in Frans aan die Universiteit van KwaZulu-Natal. Hy was tussen 2013 en 2016 redakteur van die vaktydskrif French Studies in Southern Africa en is ‘n voormalige president van die Vereniging van Franse Studies in Suid-Afrika (AFSSA). Sy gepubliseerde akademiese artikels is meestal op die gebied van (Franse) literêre teorie en hy is die skrywer van ‘n boek oor Afrikaans wat in Frankryk gepubliseer is. Hy het ook al enkele meningstukke oor Afrikaans tot LitNet bygedra. Hy woon in Durban saam met sy vrou, Busisiwe, en sy dogter, Nomonde.

Jaco Alant

R250.00

Available on back-order

SKU: 9781485312796 Categories: , , ,

Description