Kameleon – Poësie

Met die verskyning van haar eerste poësiebundel Kameleon in 2015 is Charlotte van den Broeck geloof as vernuwende en oorspronklike nuwe stem

Charlotte van den Broeck Vertaler: Daniel Hugo

R195.00

Available on back-order

SKU: 9781485310211 Categories: ,

Description

Die Belgiese digter Charlotte van den Broeck het eers haar merk as voordragkunstenaar in Europa gemaak. Met die verskyning van haar eerste poësiebundel Kameleon in 2015 is sy geloof as vernuwende en oorspronklike nuwe stem. Kameleon is ‘n reeks op die eerste oogopslag naïewe maar ironiese, speelse en subversiewe gedigte wat ‘n meisie se identiteitssoektog na vrouwees kaart. Dit is ‘n ontdekking van die lyflike en van taal, en delf deur herinneringe, landskappe en vorms. Van den Broeck se poësie strek van speelsheid tot introspeksie, en onheilspellende verbeelding kenmerk elkeen van dié treffende gedigte.