HS: Knope, vilt & krale – Meer as 50 projekte vir juwele en bykomstighede (Paperback, 128 pg) Michelle Felder

Beginnersoefeninge wys jou die basiese knoopryg-teknieke, een-voudige steke, hoe om vasstrykstof vir lae te gebruik en selfs hoe om te hekel. Wanneer jy hierdie tegnieke baasgeraak het, kan jou ontwerpe so eenvoudig of ingewikkeld wees as wat jy hulle wil maak – en jy het geen spesiale vaardighede of toerusting nodig nie. Die basiese tegnieke word gevolg deur ‘n groot versameling pragtige projekte wat by die meeste handwerkers groot byval sal vind. Die projekte wissel van funky, bonkige krale en bykomstighede vir kinders tot lieflike, delikate bykomstighede en prettige dekoritems vir jouself en jou huis. Daar is maklike aanwysings vir beginners, terwyl daar vir meer gevorderde handwerkers hope inspirasie is om hulle persoonlike stempel op die projekte af te druk. Uitmuntende kleurfoto’s van al die voltooide projekte hou hulle eie bekoring en inspirasie in, en patrone van al die ontwerpe wat in die boek gebruik is, maak dit maklik om die inspirasie in pragtige geskenke of unieke items vir eie gebruik vas te vang.

Michelle Felder

R220.00

Out of stock

SKU: 9781920479930

Description