Kompoun – ‘n Roman (Sagteband, 224 pg) Ronelda Kamfer

Nadia en haar nefie Xavie word op Groenplaas in die Overberg grootgemaak deur hul ouma, Sylvia McKinney, die “stammoeder van lieg”, die een wat die waarheid laat val het soos ‘n duur porseleinblompot. Hulle twee probeer die waarheid aanmekaar las, die dinge waaroor daar in hul familie geswyg word: oor middelmisbruik en mishandeling, maar ook oor Antie Diana, die verhouding wat sy met ‘n swart plaaswerker van die kompoun gehad het en die tweeling aan wie sy geboorte gegee het.

Kompoun vertel die verhaal van vriendskap tussen ’n groep nefies en niggies, gesmee deur oorlewing in ’n harde werklikheid, en hoe hulle van die ouer geslag wegbreek, maar ook vind dat die verstrengelde bande van familie ’n mens nie maklik laat los nie.

Ronelda Kamfer

R260.00

Available on back-order

Description