Kos Uit Die Veldkombuis (Afrikaans, Hardcover, 109 pg) Betsie Rood

’n Omvattende versameling kleurfoto’s, beskrywings en resepte met as bestanddeel plante wat eetbaar is en/of eetbare vrugte dra en inheems in Suid-Afrika voorkom. Resepte vir wildepruimjellie en kalbas-visbredie sal dalk jou mond laat water, maar die boek is ook ‘n kultuurhistoriese rekord van ‘n leefwyse van eenvoud wat al so te se uitgesterf het. Betsie Rood was ‘n welbekende navorser-skrywer en kenner van kos en medisyne uit die natuur. In haar leeftyd het sy ook verskeie kookboeke die lig laat sien, onder andere Betsie Rood’s 101 traditional South African recipes.

Betsie Rood

R280.00

Available on back-order

Description