Kreatiewe Inkleurboek Vir Grootmense (Sagteband, 128 pg)

n Inkleurboek met ‘n verskil.
Waar inkleur gewoonlik ‘n aktiwiteit is wat klein kindertjies ure lank besig kan hou, verskuif die fokus hier na ‘n ander teikengroep – gespanne en bekommerde volwassenes. Behalwe dat inkleur stres verminder, span baie terapeute ook kunsterapie in.
Dié prettige boek met sy 128 bladsye vol van die mooiste ontwerpe sorg vir ‘n inkleurervaring wat jou nie net na ‘n ander wêreld sal meevoer nie, maar ook die kreatiewe siel in jou na vore sal bring. Dis ‘n wonderlike manier om die tyd te verwyl terwyl jy vir die kinders of die dokter wag – of sommer alleen by die huis vir jou daaglikse ek-tyd.

R180.00

Available on back-order

Description