Kronkelpad (Anderkant Trilogie #3, Sagteband, Herdruk, 478 pg) Irma Joubert

Beperkte voorraad. Kronkelpad speel af teen die agtergrond van die polio-epidemie van die 1950’s. Marco Romanelli, ‘n Italianer wat in ‘n konsentrasiekamp was, gaan woon in die Bosveld vir gesondheidsredes.
Daar ontmoet hy vir Dr. Lettie Viljoen. Die liefde blom, maar hulle toekoms is gevul met vele struikelblokke.

Irma Joubert

R350.00

Available on back-order

SKU: 9780624053873 Categories: , , Tags: ,

Description

Kronkelpad speel af teen die agtergrond van die polio-epidemie van die 1950’s. Marco Romanelli, ‘n Italianer wat in ‘n konsentrasiekamp was, gaan woon in die Bosveld vir gesondheidsredes.
Daar ontmoet hy vir Dr. Lettie Viljoen. Die liefde blom, maar hulle toekoms is gevul met vele struikelblokke.