Kultusse in Suid-Afrika (September 2023, Sagteband, 200 pg) Jana Marx

Jana Marx, bekende joernalis, bestudeer kultusse: van antieke kultusse, die verskil tussen ‘n sekte en ‘n kultus, wie word in ‘n kultus ingetrek en die kenmerke van ‘n kultusleier. Sy bekyk plaaslike en internasionale kultusse in verskillende onderafdelings. Sy wys ook hoe om ‘n kultus uit te ken en gee riglyne as ‘n geliefde in een vasgekeer is. Lees meer hieronder.

Jana Marx

R280.00

Available on back-order

SKU: 9780796322951 Categories: , , Tag:

Description

Jana Marx, bekende joernalis, bestudeer kultusse: van antieke kultusse, die verskil tussen ‘n sekte en ‘n kultus, wie word in ‘n kultus ingetrek en die kenmerke van ‘n kultusleier. Kultusse word in verskillende onderafdelings ingedeel en sy bekyk plaaslike en internasionale kultusse binne elkeen van hierdie afdelings. Sy wys ook hoe om ‘n kultus uit te ken. Laastens gee sy riglyne oor wat om te doen as ‘n geliefde in ‘n kultus vasgekeer is.

Jana Marx is ‘n ervare verslaggewer en inhoudskepper. Na sy haar studies in joernalistiek en teologie voltooi het, werk sy by Finesse ​en Media 24 se Afrikaanse koerante en tydskrifte asook Carte Blanche. Sy is die outeur van Afspraak met moord oor die Krugersdorpmoorde en is te sien in die dokumenter Devilsdorp​. Sy bly in Johannesburg.