Sale!

HS: Kunsprojekte met gemengde media (Paperback, 144 pg) Monique Day-Wilde, Angie Franke

Kunsprojekte met gemengde media kombineer tekstuur, lyn en kleur op ‘n unieke manier deur middel van collage, gewysigde kuns en montage, en maak hierdie gewilde kunsvorm vir almal toeganklik. Die treffende laag-op-laagprojekte waarvoor tallose tegnieke gebruik word, sal jou inspireer om te eksperimenteer, en jou eie skeppingsdrang laat ontwaak. Die pragfoto’s van die oorspronklike kunswerke is daar vir plesier en om van te leer. Die boek dien ook as ‘n heerlike bron van ontwerp idees om jou skeppende selfvertroue ‘n stewige hupstoot te gee al dink jy dat jy nie kan teken nie.

Monique Day-Wilde, Angie Franke

R89.00

Available on back-order

Description