Sale!

Man In Die Maan – mense doen vreemde dinge op geleende tyd (Afrikaans, Paperback, 288 pg) Etienne Fourie

Sedert die dag toe die maan deur ’n asteroïde getref is, weet almal dat dit onafwendbaar is: dis die begin van die Einde. Tog gaan die lewe op Dennehoop eintlik ongesteurd voort. Maar dan verdwyn Stegman, die makelaar wat alewig versekering aan almal probeer verkwansel, spoorloos. En terwyl Kaptein Emma Rosely die saak ondersoek, kom sy agter dat die inwoners van Dennehoop ’n klomp geheime vir mekaar wegsteek.

Etienne Fourie

R265.00

Available on back-order

Description